Weddings

Wanneer ek fotos neem sien ek vir ‘n oomblik mense se binnekamers … ek sien hartseer, liefde, deernis, soms selfs haat, pyn, blydskap, lyne, lywe, tyd, oomblikke … en in elke foto wat ek neem is ‘n stukkie van myself …

__________________________________________________________________________________

I love photography … and would like to share these moments with you …